Middle Fork

Luxury tent with private en-suite bathroom. Fully equipped with fridge, stove and catering utensils. Small kitchenette and a private braai area for each tent. The tent sleeps two people in a double bed.
Luxury tent with private en-suite bathroom. Fully equipped with fridge, stove and catering utensils. Small kitchenette and a private braai area for each tent. The tent sleeps two people in a double bed.
Amazing secluded place! What a gem! From the moment we arrived we felt very spoilt. The driver/manager of the place was so friendly and helpful. He took our luggage to load onto a very cute 4x4 and drove us to our tent. The tent itself is very well equipped and has everything we needed. We even forgot eggs just to get some fresh farm eggs from the hosts! It... Read More
- Elzette P
Utrecht, The Netherlands
Rus vir jou siel. Ons baie lekker gebly en gekuier. Rashied was baie behulpsaam en vriendelik en ons goed aan gery na tent aangesien ons nie 'n 4X4 voertuig gehad het nie. Ons honde kinders het die see en lang stappies op die strand geniet. Die tent was baie gerieflik en goed toegerus. Sal beslis dit vir enige iemand aanbeveel!
- Marius B
Januarie 2018
Ongelooflike ondervinding. Ongelooflike vakansie in 'n puik toegeruste tent met onverbeterlike diens!
- Johan En Ilze F
Januarie 2018
Die plek waar ons die lekkerste ontspan. Dit was ons tweede besoek aan West Coast Luxury Tents en hulle sal ons definitief vir 'n derde keer sien. Die rustigheid en pragtige wit strand waarop jy kilometers kan stap sonder om 'n enkele ander persoon te sien maak dit keer op keer die moeite werd. Die vriendelike en uiters goeie diens van die opsigter Rashied maak dit sommer nog meer... Read More
- Jaco M
Januarie 2018
Share This Page